“Word die ligte snags afgeskakel?” maak ek seker.
“Nee,” antwoord sy sag. “Hier raak dit nooit heeltemal donker nie.”
Dis goed, ek hou nie van die donker nie.
Toe ek weer op die matras lê, dié keer met selfs my tekkies aan, laat ek myself vir die eerste keer toe om te huil. Laat ek myself vir die eerste keer toe om te hoop. Môre gaan die prokureur aansoek doen vir borgtog.
“Môre dié tyd is jy by die huis,” het tannie Miriam gesê.
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.