Anna is tevrede met hierdie verduideliking, en Nick kan uiteindelik na sy kamer gaan. Hy haal sy boeke uit en gaan sit voor sy lessenaar, maar die woorde in die boeke maak vanaand geen sin nie.
Uiteindelik gooi hy die pen neer en gryp sy leerbaadjie waar dit oor sy stoel hang. Hy pak ’n paar boeke in sy rugsak en vat sy motorfietssleutel en valhelm.
In die donker glimlag Anna toe sy ’n paar minute later die motorfiets hoor. Sy het gehoop dat die gedagte aan ’n siek Menantheau Nick se beskermingsdrang sou aanwakker.
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.