Gesonde seks. Timothy Kieswetter. Читать онлайн. Newlib. NEWLIB.NET

Автор: Timothy Kieswetter
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Религия: прочее
Год издания: 0
isbn: 9780796319456
Скачать книгу
en hul troues lyk ’n bietjie anders as dié wat ons vandag ken. Vandag se troues is ’n oggend-middag- of middag-aand-ding. Die Jode het sommer ’n week lank troue gehou en feesgevier en daarna vir ’n jaar op wittebrood gegaan, of so sê Deuteronomium 24:5 (NLV): “‘’n Pasgetroude man mag nie in die weermag opgeneem of enige ander spesiale verantwoordelikhede gegee word nie. Hy moet vry wees om vir ’n jaar lank by die huis te wees om die vrou met wie hy getroud is, gelukkig te maak.’”

      Dit klink omtrent reg. Dit gaan ’n man se volle aandag ’n jaar lank verg om sy vrou gelukkig te maak.

      Let daarop dat dit nie die vrou se werk is om in daardie eerste jaar haar man gelukkig te maak nie. Nee, dit is haar werk vir die res van haar lewe daarna.

      Terug by die Joodse troue. Jy moet mooi verstaan: om en by halfpad deur die troue bereik die seremonie ’n punt waar die gepraat ophou en die seks moet begin. Die paartjie moet na ’n tent gaan wat opgerig is vir hierdie doel, waarin hulle hul huwelik nou moet voltrek deur seks te hê. Praat van prestasie-angs. Maar as jy dink dit was erg vir die man, moet jy weet: Sy angs het net so drie tot vyf minute gehou, maar wat van die bruid? Nadat hulle seks gehad het, moes die man uit die tent kom met die wit laken waarop hulle seks gehad het om vir al die gaste die bloedkol daarop te wys en daardeur te bewys sy bruid was ’n maagd.

      As sy nie ’n maagd en daar nie bloed op die laken was nie, het die troue in ’n begrafnis verander en is sy gestenig. Sjoe!

      Ek skat dit was op hierdie oomblik dat die wyn opgeraak het. Dalk het die persoon wat die troue gereël het nie genoeg geloof in die bruid se maagdelikheid gehad nie, en daarom nie genoeg wyn bestel vir die tweede helfte van die troue nie.

      Wat ek van Jesus se eerste wonderwerk leer, is dat liefde, die huwelik en seks vir Hom belangrik genoeg is om daaraan sy goedkeuring en seën te gee. Ek glo vas Jesus se begeerte is om elke huwelik waarvan die sekslewe afgewater is, weer te verander tot die beste, soetste wyn. Dit is waar dat jy op water kan (oor)leef. Dit is wel só dat sommige huwelike kan oorleef sonder gesonde seks. Maar water sal jou nooit kan dronk maak van liefde en plesier nie. Hoekom moet jy net oorleef in jou huwelik as God se eerste wonderwerk ook vir jou kan wees, met ander woorde om jou afgewaterde huwelik te verander in een wat gevier kan word?

      Die meeste huwelike begin goed. Die meeste van ons was in ’n stadium verlief. Daar was ’n tyd dat ons ook dronk was van liefde. Maar nou moet so baie huwelike net tevrede wees met water. Vervelig, alledaags, gewoon! Ek glo twee dinge is nodig om weer die wyn te laat vloei. Nommer 1: Glo dat God vir jou ’n seksgevulde huwelik soek. Nommer 2: Bekwaam jou daarin om ’n goeie minnaar te wees.

      Maar voordat jy ’n slukkie wyn kan neem, moet jy eers glo God soek vir jou ’n gelukkige einde.

      Конец ознакомительного фрагмента.

      Текст предоставлен ООО «ЛитРес».

      Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.

      Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.

/9j/4SeORXhpZgAATU0AKgAAAAgADAEAAAMAAAABBmwAAAEBAAMAAAABCfQAAAECAAMAAAADAAAA ngEGAAMAAAABAAIAAAESAAMAAAABAAEAAAEVAAMAAAABAAMAAAEaAAUAAAABAAAApAEbAAUAAAAB AAAArAEoAAMAAAABAAIAAAExAAIAAAAgAAAAtAEyAAIAAAAUAAAA1IdpAAQAAAABAAAA6AAAASAA CAAIAAgALcbAAAAnEAAtxsAAACcQQWRvYmUgUGhvdG9zaG9wIENTNiAoTWFjaW50b3NoKQAyMDE1 OjA3OjI3IDEyOjUzOjAwAAAEkAAABwAAAAQwMjIxoAEAAwAAAAEAAQAAoAIABAAAAAEAAAZAoAMA BAAAAAEAAAm2AAAAAAAAAAYBAwADAAAAAQAGAAABGgAFAAAAAQAAAW4BGwAFAAAAAQAAAXYBKAAD AAAAAQACAAACAQAEAAAAAQAAAX4CAgAEAAAAAQAAJggAAAAAAAAASAAAAAEAAABIAAAAAf/Y/+IM WElDQ19QUk9GSUxFAAEBAAAMSExpbm8CEAAAbW50clJHQiBYWVogB84AAgAJAAYAMQAAYWNzcE1T RlQAAAAASUVDIHNSR0IAAAAAAAAAAAAAAAAAAPbWAAEAAAAA0y1IUCAgAAAAAAAAAAAAAAAAAAAA AAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAARY3BydAAAAVAAAAAzZGVzYwAAAYQAAABs d3RwdAAAAfAAAAAUYmtwdAAAAgQAAAAUclhZWgAAAhgAAAAUZ1hZWgAAAiwAAAAUYlhZWgAAAkAA AAAUZG1uZAAAAlQAAABwZG1kZAAAAsQAAACIdnVlZAAAA0wAAACGdmlldwAAA9QAAAAkbHVtaQAA A/gAAAAUbWVhcwAABAwAAAAkdGVjaAAABDAAAAAMclRSQwAABDwAAAgMZ1RSQwAABDwAAAgMYlRS QwAABDwAAAgMdGV4dAAAAABDb3B5cmlnaHQgKGMpIDE5OTggSGV3bGV0dC1QYWNrYXJkIENvbXBh bnkAAGRlc2MAAAAAAAAAEnNSR0IgSUVDNjE5NjYtMi4xAAAAAAAAAAAAAAASc1JHQiBJRUM2MTk2 Ni0yLjEAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAA