Periandros van Korinthe: Skooluitgawe. D.J. Opperman. Читать онлайн. Newlib. NEWLIB.NET

Автор: D.J. Opperman
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Языкознание
Год издания: 0
isbn: 9780624068570
Скачать книгу
daaruit ’n tragedie gemaak nie. Daar bestaan ook, sover ek weet, in geen ander taal enige drama oor Periandros nie. Daardie prestasie is vir Afrikaans gelaat. Hierbo het ek probeer aantoon hoe getrou dr. Opperman sy Griekse bronne gevolg het; as iemand wil weet hoe deur en deur Afrikaans hierdie Periandros is, laat hy bv. maar net lees wat oupa Prokles van ’n digter dink of van ’n skoonseun wat rondloop! Dat die jongste spruit in die Westerse taalfamilie die eerste is om ’n drama oor ’n stuk geskiedenis uit die oudste lid daarvan te lewer, is die beste waarborg van albei se lewenskragtigheid.

      PERSONE

      PERIANDROSGriekse heerser van Korinthe, 6de eeu v.C.

      MELISSAsy vrou.

      KUUPSELOShulle oudste seun, effens swaapagtig.

      LUKOPHROONhulle seun, moontlike opvolger.

      HERMIONEEhulle dogter.

      PROKLESMelissa se vader, heerser van Epidauros.

      GANGULOONwysgeer, handelaar, jeugminnaar van Melissa.

      ARIOONdigter.

      SAPPHObesoekende digteres.

      ANACHARSISbesoekende wysgeer.

      BARAKOS’n kreupel neef, vertroueling en boodskapper.

      Leier van die leër, werkers, soldate, matrose, burgers, boodskapper, sluipmoordenaars.

      Die eerste keer opgevoer deur die Universiteit van Kaapstad vanaf 21 tot 29 Mei 1955 in die Klein Teater, Kaapstad, en op 31 Mei en1 Junie 1955 in die Bothasaal, Stellenbosch, onder regie van Ria Olivier. Die rolverdeling was as volg:

      PeriandrosFred le Roux

      LukophroonPaul Malherbe

      MelissaRia Olivier

      HermioneeHelena Louw

      KuupselosDanie Marais

      ArioonGideon Horn

      AnacharsisHannes van der Merwe

      GanguloonPieter Bredenkamp

      SapphoNerina Ferreira

      ProklesKobus van der Colff

      BarakosAlbertus Bosman (en Johann Cilliers)

      Leier van die LeërPiet Neethling

      PriestersBilly Trengove

      Johann Cilliers

      Segsman vanMatrose Billy Trengove

      Segsman vanBurgers Johann Cilliers

      BoodskapperD.J. Marais

      Ander DeelnemersChristine Scholtz, Babs Nel, Stephanie de Kock,

      Christie van der Merwe, Paul Fourie, Dan Hesse,

      Bob Joubert, Sybrand van Wyk, Eben Louw, Johann

      Heyns, Chris Smith, Chris van den Berg

      ToneelbestuurderChristine Scholtz

      SouffleurJohann Cilliers

      Kostuums ontwerp deurStephan de Villiers

      Uitgevoer deurGretel Mills

      DekorCecil Pym

      BeligtingE.G. Marshall

      Kontroleur van Teater Prof. Donald Inskip

      ’n Radioverwerking, onder regie van Ken Swart, is op 29 Oktober 1954 vanuit Kaapstad deur die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie uitgesaai. Die musiek daarvoor is gekomponeer deur Hubert du Plessis.

      Конец ознакомительного фрагмента.

      Текст предоставлен ООО «ЛитРес».

      Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.

      Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.

/9j/4RiQRXhpZgAATU0AKgAAAAgABwESAAMAAAABAAEAAAEaAAUAAAABAAAAYgEbAAUAAAABAAAA agEoAAMAAAABAAIAAAExAAIAAAAfAAAAcgEyAAIAAAAUAAAAkYdpAAQAAAABAAAAqAAAANQALcbA AAAnEAAtxsAAACcQQWRvYmUgUGhvdG9zaG9wIENDIChNYWNpbnRvc2gpADIwMTQ6MDY6MjcgMDY6 MTY6MDgAAAAAAAOgAQADAAAAAf//AACgAgAEAAAAAQAABkCgAwAEAAAAAQAACgAAAAAAAAAABgED AAMAAAABAAYAAAEaAAUAAAABAAABIgEbAAUAAAABAAABKgEoAAMAAAABAAIAAAIBAAQAAAABAAAB MgICAAQAAAABAAAXVgAAAAAAAABIAAAAAQAAAEgAAAAB/9j/7QAMQWRvYmVfQ00AAv/uAA5BZG9i ZQBkgAAAAAH/2wCEAAwICAgJCAwJCQwRCwoLERUPDAwPFRgTExUT