Dis ek, Anna: die volle verhaal (filmuitgawe). Anchien Troskie as Elbie Lötter. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Dis ek, Anna: die volle verhaal (filmuitgawe) - Anchien Troskie as Elbie Lötter

Автор: Anchien Troskie as Elbie Lötter
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Контркультура
Год издания: 0
isbn: 9780795707506

“Die pad lê donker, eindeloos voor my. Soos my lewe. Nee, soos my lewe was. Voor die son môre opkom sal ek hom in die oë kyk, sal ek hom laat boet. Ek is op pad om my lewe terug te vat. Nie te vra nie. Nie te bedel nie. Te vat.” Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer is nou beskikbaar in een band. Dit is ’n boek wat elke mens moet lees: ’n verhaal van ’n tienermeisie se durf om te oorleef, en wat wys dat wraak, selfs jare later, nie die enigste uitweg hoef te wees nie.