Speurder Kwaaikofski 8: Vuilspel en nat voete. Jürgen Banscherus. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Speurder Kwaaikofski 8: Vuilspel en nat voete - Jürgen Banscherus

Автор: Jürgen Banscherus
Издательство: Ingram
Серия: Speurder Kwaaikofski
Жанр произведения: Детские приключения
Год издания: 0
isbn: 9780798166553

Olga is ontroosbaar: haar luukse motor is beskadig! Kwaaikofski kom gou agter daar is meer as een motor met krapmerke op. Die leidrade neem hom na die karwassery in Kerkstraat. Maar die eienaar en sy skropborsels en skoonmaakmiddels is dalk baie gevaarliker as wat hy lyk . . .