Salf vir jou seerkry. Jacelize de Waal. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Salf vir jou seerkry - Jacelize de Waal

Автор: Jacelize de Waal
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Религия: прочее
Год издания: 0
isbn: 9780796315786

Dit was ’n reënerige Kersdag. Die jong gesinnetjie was saam kerk toe, en ná die Kersete saam met die familie het hulle op die strand gaan stap. Die man met hul seuntjie op sy rug, die vrou en hul dogtertjie wat agter hulle aangehuppel kom.