Sondes van die vaders. Lerina Erasmus. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Sondes van die vaders - Lerina Erasmus

Автор: Lerina Erasmus
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Ужасы и Мистика
Год издания: 0
isbn: 9780798179072

Topspeurder Danny Hector is terug en warm op die spoor van ’n geweldenaar. Hansie Roodt, wat in die 1980’s as tienerseun galgdiens moes doen, neem nou wraak op die nasate van destyds se sondaars. Hy is ’n reeksmoordenaar wat volgens heeltemal nuwe reëls speel, dus moet kreatiewe maniere gevind word om hom te vang. Hoe gaan dié saak Danny se verhoudings beïnvloed – veral met haar dogtertjie, oor wie haar eksman toesig wil kry? En kan sy in sulke omstandighede ware liefde vind? Die veelsydige en veelbekroonde François Bloemhof is verantwoordelik vir die afronding van Lerina se manuskrip.