Die stomme aarde: 'n keur. Wilma Stockenström. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Die stomme aarde: 'n keur - Wilma Stockenström

Автор: Wilma Stockenström
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Языкознание
Год издания: 0
isbn: 9780798173100

'n Keur uit al die digbundels van hierdie Hertzopgpryswenner, een van die heel belangrikste skrywers in Afrikaans. Die skrywer het self die keuse van 137 gedigte uit haar sewe digbundels gedoen. (Vir die bysiende leser, Spieël van water, Van vergetelheid en van glans, Monsterverse, Die heengaanrefrein, Aan die Kaap geskryf, Spesmase.) Resensente oor haar digkuns: vernuftige eenvoud, ’n suiwer poëtiese visie, aards, ironies, vol verwondering, intelligent, sterk, onthoubaar …