’n Vrou vir Herman. Sarah du Pisanie. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

’n Vrou vir Herman - Sarah du Pisanie

Автор: Sarah du Pisanie
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Эротическая литература
Год издания: 0
isbn: 9780624074151

Beesboer Herman van Rensburg soek ʼn vrou soos sy ouboet sʼn – Magriet wat sy voete onder hom uitgeslaan het. In die Boland leer hy die jong perde-afrigter Estie ken en geniet haar geselskap, maar dis die toekomstige eienares van die plaas waarop hy tydelik werk kry, Leana met die gesofistikeerde maniertjies en wulpse vroulikheid, wat sy hart wild in sy borskas laat tamboer slaan…