Die vrou met die pers oog. François Bloemhof. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Die vrou met die pers oog - François Bloemhof

Автор: François Bloemhof
Издательство: Ingram
Серия: Rillers
Жанр произведения: Учебная литература
Год издания: 0
isbn: 9780798155991

Chris en Martie is in ’n nuwe skool, maar van die eerste dag af kom hulle agter alles is nie so gewoon soos dit maar in skole is nie. Hulle nuwe maats begin snaaks optree, en dan is daar die outjie sonder hare en die vreemde biblioteekjuffrou. Toe hulle stadig maar seker ingetrek word in dié eienaardighede, besluit Chris en Martie om ondersoek in te stel – en dis nie lank nie, of hulle beland in die kloue van die vrou met die pers oog.