Bid vir jou ongebore baba. Janlu Kuyler. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Bid vir jou ongebore baba - Janlu Kuyler

Автор: Janlu Kuyler
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Религия: прочее
Год издания: 0
isbn: 9780796316288

Swangerskap is nie net ’n biologiese reis nie, maar ook ’n geestelike reis.
Met ’n predikant en ’n ginekoloog as medeskrywers vier hierdie boek beide dié reise. Dit maak ons opnuut bewus van die wonder van konsepsie en hoe God ons by die skepping van ons kinders wil betrek. Naas die mees onlangse inligting oor hoe jou baba in elke trimester ontwikkel, bied dit ook praktiese inligting vir geestelike groei – waarvoor en hoe om te bid vir jou baba en julle toekoms saam.
Met ware ervarings van gebedverhoring en wonderwerk-verhale, sowel as praktiese raad oor bid (ook ná jou baba se geboorte), is dié gids onontbeerlik vir elke verwagtende ma of pa wat erns maak met die wonderlike reis wat voorlê.