Vuur van verlange. Schalkie van Wyk. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Vuur van verlange - Schalkie van Wyk

Автор: Schalkie van Wyk
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Короткие любовные романы
Год издания: 0
isbn: 9780624072126

Lizelle vlug na ’n klein Vrystaatse dorpie waar niemand weet dat sy die erfgenaam van die skatryk staalkoning Paul Durandt is nie. Nie minder nie as drie mans gee haar hier nuwe kopsorge, en boonop begin haar pa se sakeryk te wankel.