'n Bruid vir Graaf Debussy. Ena Murray. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

'n Bruid vir Graaf Debussy - Ena Murray

Автор: Ena Murray
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Короткие любовные романы
Год издания: 0
isbn: 9780624072102

Jean-Paul Debussy is al dertig, die ouderdom waarop ’n Franse edelman veronderstel is om te trou en besadig te raak. Hy moet binne ’n maand ’n aanvaarbare bruid vind, anders word hy onterf. Hy kom dan ook sy bruid, Simone, op ’n stormnag in ’n herberg teë. ’n Misverstand dryf hulle egter uiteen . . . maar Simone besluit om haar man terug te wen.