Ontmoetings met die lewende God. Coenie Burger. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Ontmoetings met die lewende God - Coenie Burger

Автор: Coenie Burger
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Религия: прочее
Год издания: 0
isbn: 9780796317797

Van die aangrypendste Bybelverhale gaan oor die roeping van mense, en hoe hulle daarop reageer. Wie sy/haar roeping wil hoor en dit voor die Here wil leef, besef: ’n Bewustheid van die Here se teenwoordigheid en werk maak al die verskil. Dit maak van ’n opdrag ’n genadevoorreg en ’n geleentheid.