Dagboek van ’n dork 4: Stories van 'n nie-so-elegante ysprinses. Группа авторов. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Dagboek van ’n dork 4: Stories van 'n nie-so-elegante ysprinses - Группа авторов

Автор: Группа авторов
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Учебная литература
Год издания: 0
isbn: 9780798181617

Brandon doen vrywilligerwerk by ’n diereskuiling en dit verbaas Nikki nie. Hy’s so oulik – natuurlik sal hy die arme honde wil help. Maar dan hoor sy hulle wil die skuiling toemaak. Wanneer haar skool ’n skaatskompetisie hou om geld vir liefdadigheid in te samel, besluit Nikki sy en Chloe en Zoey moet die skuiling help. Kan sy betyds van ’n dork-op-ys na ’n prinses-op-ys verander om die kompetisie te wen en die diere te red?