Die boek van gelukkige eindes. Debbie Loots. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Die boek van gelukkige eindes - Debbie Loots

Автор: Debbie Loots
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Контркультура
Год издания: 0
isbn: 9780795802041

Chris, ’n Kaapse sielkundige, se voorspelbare lewe word van alle kante bedreig. ’n Vrou met wie hy lank terug ’n vlietende verhouding gehad het, duik skielik weer op met ’n ultimatum, sy pasiënte raak by die dag moeiliker, en sy dirty little secret neem ’n onheilspellende wending. Is sy plat-op-die-aarde jong vrou uiteindelik al mens op wie hy kan staatmaak? ’n Genuanseerde, ironiese blik op seks, intieme verhoudings en eksistensiële krisisse.