Wanneer woorde ontbreek. Braam Klopper. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Wanneer woorde ontbreek - Braam Klopper

Автор: Braam Klopper
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Религия: прочее
Год издания: 0
isbn: 9780796321954

Jy kry die vreeslike nuus. Iemand vir wie jy omgee moes 'n geliefde aan die dood afstaan. Jou eerste gedagte is dat jy dadelik wil bel, maar dan besef jy – jy weet glad nie wat om te sê nie. As jy al ooit só gevoel het, is dié boek vir jou bedoel. Braam Klopper, predikant en pastorale terapeut van Kemptonpark-Oos, spits homself toe op die hantering en verwerking van rou. Hy weet presies waarmee ons worstel as ons wil uitreik, maar sprakeloos staan voor die pyn van ander. Wanneer woorde ontbreek bevat vele praktiese riglyne. Dit wys op die verskillende «routake» wat deurgevoer moet word, en lys alles wat met 'n geliefde se dood afgehandel moet word. Braam bekyk ook die impak van selfdood of die dood van 'n kind op die rouproses. 'n Onontbeerlike, wyse gids vir ons donkerste tye.