Wit Wolf. Stefaans Coetzee. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Wit Wolf - Stefaans Coetzee

Автор: Stefaans Coetzee
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Биографии и Мемуары
Год издания: 0
isbn: 9780624088271

Stefaans Coetzee was maar 19 jaar oud toe hy op Oukersdag 1996 saam met twee ander verregses bomme by die Shoprite-winkel in Worcester geplant het. Vier mense – onder wie drie kinders – sterf in dié verwoestende ontploffings en Stefaans se lewe verander onherroeplik. Hy word tot moordenaar veroordeel en vir veertig jaar tronk toe gestuur. In die gevangenis kruis sy pad met wit en swart tronkbewaarders, bendelede en medegevangenes – en dié interaksie oortuig die hardkoppige jong man om met sy slagoffers versoen te raak. Stelselmatig verander Stefaans, 'n geharde rassis en lid van die Wit Wolwe, in iemand wat met nuwe oë na homself, sy verlede, en die mense om hom kyk. 'n Roerende en onvergeetlike ware verhaal van versoening en hoop.