Pieter-Dirk Uys: Weerklink van 'n wanklank. Pieter-Dirk Uys. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Pieter-Dirk Uys: Weerklink van 'n wanklank - Pieter-Dirk Uys

Автор: Pieter-Dirk Uys
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Биографии и Мемуары
Год издания: 0
isbn: 9780624086956

Met meer as 7 000 verhoogoptredes op sy kapstok is Pieter-Dirk Uys volksbesit. In hierdie boek, sy skreeusnaakse, roerende memoires, tree die mens agter die ikoon te voorskyn. Ons leer ken sy moeilike, musikaal-gedrewe pa, sy briljante, geheimsinnige ma, sy suster, die pianis-wonderkind, en Sannie Abader, «Pietertjie» se Kaapse Vlakte-ma. Dan is daar sy Paarlse ouma wat hom neem om by die Verwoerds te gaan kuier, sy ander Oma en haar onverbeterlike strudel, sy vriendskap met Sophia Loren, die geboorte van Evita Bezuidenhout, en die vreugdes en hartseer van ’n merkwaardige lewe.