Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey. Charl-Pierre Naudé. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey - Charl-Pierre Naudé

Автор: Charl-Pierre Naudé
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Контркультура
Год издания: 0
isbn: 9780624084358

Op ’n dag in die vroeë sewentigs merk ’n afgeleë Noord-Kaapse gemeenskap ’n gebou in hul midde waar voorheen net braak grond was. Drie weke later verdwyn die gebou . . . Lees ook oor die vreemde werklikheid van mense wat meer as een keer gelewe het, oor die jong man wat so skaam was dat hy nie op foto’s kon vertoon nie, en oor die intense liefdesverhouding van ’n paartjie wie se lewenspaaie net vir ’n paar sekondes gekruis het.