Omvattende swangersap-, geboorte- en ouerskapgids. Lilian Paramor. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Omvattende swangersap-, geboorte- en ouerskapgids - Lilian Paramor

Автор: Lilian Paramor
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Секс и семейная психология
Год издания: 0
isbn: 9780798171434

In dié omvattende gids gesels suster Lilian oor wat op jou wag van die oomblik dat jou swangerkap bevestig is, totdat jou peuter op sy eie in die gang af waggel. Die vrae wat alle nuwe ouers kwel word eerlik en met begrip beantwoord, en met praktiese raad aangevul. Suster Lilian, Suid-Afrika se bekendste babasorgkenner, het meer as dertig jaar ervaring, en haar raad is gerusstellend dog realisties. Talle kwessies – van jou keuses vir die bevalling, die pa se rol, kinderkwale en siektes, nagvoedings en slapelose nagte, tot hoe werkende ouers hul lewe makliker kan maak – word met gesag en deernis bespreek.