Komas uit 'n bamboesstok. D.J. Opperman. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Komas uit 'n bamboesstok - D.J. Opperman

Автор: D.J. Opperman
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Зарубежные стихи
Год издания: 0
isbn: 9780798172592

Komas uit ʼn bamboesstok (1979) is geskryf na ʼn ernstige lewersiekte en werk met ʼn hele aantal bekende temas van vroeër, maar deur die besondere verbinding wat bulle met mekaar aangaan, verskyn hulle dikwels in ʼn verrassend-nuwe gedaante. Die motiewe van aftakeling en siekte, beperktheid van menslike lewe en besit, word hier dikwels op ʼn geestige wyse met die gebruik van satire, hekeling, selfspot en ironie aangebied. – J C Kannemeyer