Gebede vir elke vrou. Nina Smit. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Gebede vir elke vrou - Nina Smit

Автор: Nina Smit
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Религия: прочее
Год издания: 0
isbn: 9780796318152

Gebede vir elke vrou is ’n versamelboek van gebede vir vroue. Wat ookal jou ervaring, dié boek bied jou ’n gepaste gebed: of jy nou hartseer is, jou bekommer, eensaam en verlate voel of siek is. Gebede vir elke vrou bevat ook wonderlike gebede vir jou huwelik, oor en vir jou kinders en oor vriendskap. Van groot vreugde tot die diepste hartseer – vind die gebed wat jou gemoed nodig het hier.