Die Potlooddief en die engel. A.S. van Straten. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Die Potlooddief en die engel - A.S. van Straten

Автор: A.S. van Straten
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Зарубежная драматургия
Год издания: 0
isbn: 9780798165945

Die potlooddief en die engel is ’n hedendaagse blyspel wat losweg gebaseer is op die Middeleeuse mirakel- en moraliteitspele. Alles is moontlik, met die gevolg dat hierdie heerlike en hoogs opvoerbare komedie, wat met groot sukses voorgeskryf is, net sulke prettige leesstof is.