DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme. Lindie Koorts. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme - Lindie Koorts

Автор: Lindie Koorts
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Биографии и Мемуары
Год издания: 0
isbn: 9780624055860

In 1948 het die NG dominee D.F. Malan die Nasionale Party tot politieke oorwinning gelei. Vir die meeste Afrikaners was dit die verwesenliking van 'n jare lange droom.
Om Malan as mens te verstaan, is om te verstaan hoe die Afrikaners hulself uit die as van die Anglo-Boereoorlog in 'n nasie omskep het. Toe hy op sy sterwensbed gevra is wat vir hom die belangrikste van sy loopbaan was, het hy gesê: «dat ek my volk kon dien; dat ek my volk bymekaar kon bring». Sy verhaal is die verhaal van die mense wat hom tot hul leier verkies het.
Die Malan-bewind het egter ook die apartheidsera ingelui. Hoe kyk ons dan vandag na Malan? Hierdie skets van 'n man en sy tyd – die eerste van 'n Nasionale Party eerste minister ná 1994 – probeer ook dié vraag te beantwoord.