Ware verhale van geloof. Helana Olivier. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Ware verhale van geloof - Helana Olivier

Автор: Helana Olivier
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Религия: прочее
Год издания: 0
isbn: 9780796315526

Daar is geen kleedrepetisie om ons voor te berei vir die lewe nie. Soms verg dit net een krisis om ons lewe vir altyd in ‘n nuwe rigting te stuur. Gaan daardie een groot terugslag wat skielik my pad gekruis het my verbitterd en verwese agterlaat? Gaan my geloof permanent in trurat gegooi word? En wat van die suksesse? Gaan onverwagse deurbrake my in ‘n arrogante, selfversekerde wese verander?