Maggie: My lewe in die kamp. Maggie Jooste. Скачать в формате fb2, epub, doc, txt. Newlib. NEWLIB.NET

Maggie: My lewe in die kamp - Maggie Jooste

Автор: Maggie Jooste
Издательство: Ingram
Серия:
Жанр произведения: Биографии и Мемуары
Год издания: 0
isbn: 9780624090267

Margaretha (Maggie) Jooste was net 13 jaar oud toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en haar lewe ingrypend verander. Ná maande in huisarres word sy en haar gesin na ’n konsentrasiekamp in Natal gestuur. Hier ervaar hulle honger, onsekerheid en verlies, maar ook soms – op ’n verrassende wyse – die goedhartigheid van Britse soldate. Hierdie baie persoonlike vertelling, in haar eie woorde, is ’n verhaal van swaarkry en erge ontbering, maar ook van medemenslikheid en vriendskap oor vyandsgrense heen.